Limpopo Brandy
R280.00
Limpopo Brandewyn is ‘n ware Suid-Afrikaanse drankoffer. Gebore uit die stories wat ons vertel rondom die kampvuur en die jagters se bloed wat in ons are pomp.
Gewaarborg om enige dors te versadig en enige Suid-Afrikaanse hart warm te maak.
Hand-crafted Limpopo brandy.
43% alcohol
750ml
Limpopo Brandewyn
Not for sale to people under the age of 18